Ontwrp.

Member since Oct 2025

  • South Africa
  • 1-10
  • Design & Branding
  • Proposals:0
  • Ongoing project:0
  • Complete project:0

Welkom by Ontwrp.

Kreatiwiteit op Bestelling – in Afrikaans!

By Ontwrp kry jy – onderandere – advertensies wat jou buurman jaloers maak, webwerwe wat selfs jou ouma kan gebruik, en aanlyn winkels wat beter verkoop as waatlemoene by Oom Leon se Boeremark.

Ontwrp Spesialiseer in:

Grafiese Ontwrp.

Naambeelde & Sake Dokumente;
Advertensies & Pamflette;
Sosiale Media Plasings;
Kledingstukke, ens.

Web Ontwrp.

Bou & Opdatering van WordPress of Google Webwerwe.

Spesiale Ontwrp.

Iets gemis? Stuur ‘n noodflits, en kom ons kyk of ek jou ontwerpnagmerries kan verander in ‘n fees van kreatiwiteit!

Tegniese Dienste.

Aankoop, Opstel & Bestuur van Domeine, Epos Adresse, Sosiale Media Blaaie, Internet Indeksering, Aanlyn Advertering, ens.

Besoek Gerus ontwrp.co.za of kontak my by conradpitzer@gmail.com of (+27)73-149-9222

There are no projects

Suggested buyers

matome mphaphudi

Member since Oct 2025

Pertunia MAMATLEPA

Member since Oct 2025

Praneet Soma

Member since Nov 2025

Nolwazi Mthuli

Member since Oct 2025

Lauren Josephs

Member since Oct 2025